‘Christmas in July’. . . in Augustus

Yandi Du Plessis
Die Christmas in July-uitstalling en kunsmark word tot 31 Augustus by die Namibia Craft Centre se Omba-galery aangebied.

’n Groot verskeidenheid plaaslike, handgemaakte Kersversierings en geskenke sal te koop wees. Doen nóú jou Kersinkopies en vermy die waansin in Desember, terwyl jy terselfdertyd plaaslike kunsvlyt-ondernemers ondersteun.

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer