Coetzee, koning van Damaraskaap

Elvira Hattingh
Nie net het die teler Piet Coetzee bykans skoonskip onder die kampioentitels vir die Damaraskaap gemaak nie, maar hy is aangewys as die teler van kampioene en was die teler met die meeste punte.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer