Corona: Ambassade in noue kontak met Namibiese studente
Corona: Ambassade in noue kontak met Namibiese studente

Corona: Ambassade in noue kontak met Namibiese studente

Henriette Lamprecht
Die Namibiese ambassade in Beijing is in noue kontak met die provinsiale regering van die Hubei-provinsie in China, die episentrum van die coronavirussiekte, om die situasie te monitor. Tans is daar 500 Namibiese studente in China waarvan 27 in die stad Wuhan in Hubei woon.

Volgens die adjunk eerste minister en minister van internasionale betrekkinge en samewerking me. Netumbo Nandi-Ndaitwah verskaf die universiteitsowerhede in Hubei maskers en kos aan die studente wie se bewegings tans tot hul koshuise en woonstelle beperk is.

Nandi-Ndaithwah sê riglyne deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) beveel nie nou die massa-ontruimings van buitelanders uit China aan nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!