Coronavirus as openbare gesondheidsnood verklaar
Die uitbreking van die novel coronavirus (2019-nCOV) is gisteraand deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as 'n Openbare Gesondheidsnood van Internasionale belang verklaar. In China is meer as 7 700 gevalle bevestig, terwyl 170 mense reeds gesterf het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie