Costa klop Denzel, Xavier na eindstreep
Ná ’n paar naweke waarin hy tweede viool teen verskeie uitdagers in plaaslike wedrenne moes speel, het Raul Costa Seibeb die naweek sy terugkeer tot die wennerspodium gemaak.
Die geleentheid was padfietsresies nommer drie (uit ses) in Windhoek Pedal Power en Nedbank se reeks, wat op die Daan Viljoen-pad aangebied is.
Seibeb, in die kleure van Nedbank, was gerieflik voor die o.23-ryer Denzel de Koe en Xavier Papo wat in hul eie resies vir die tweede plek gewikkel was.
Fietsryers was ook verlig om Clinton Hilfiker terug in aksie te sien in sy eerste resies nadat hy in April veelvuldige beserings in ’n ernstige fietsry-ongeluk opgedoen het. Die Windhoeker het die naweek op sy bergfiets teen die padfietsryers meegeding nadat hy onlangs weer begin oefen het.
Saterdag se voorste uitslae was soos volg:
ELITE MANS (77 km)
1 Raul Costa Seibeb 2:12:10
2 Xavier Papo 2:13:48
3 Ingram Cuff 2:14:08
4 André de Klerk 2:16:55
5 Andreas Ewald 2:17:31
SUBVETERAAN MANS (57 km)
1 Pierre Knoetze 1:34:22
2 Corné Brand 2:02:39
3 Volker Engling 2:03:13
4 Anthony Abrahams 2:13:35
MANS ONDER 23 (77 km)
1 Denzel de Koe 2:13:47
JUNIOR MANS
1 Luke Munting 2:27:16
2 Marcel Holtz 2:34:34
3 Timmo Grossmann 2:36:15
ELITE VROUE (57 km)
1 Michelle Vorster 1:33:52
2 Irene Steyn 1:48:34
3 Michelle Döman 1:51:41
VETERAAN MANS (57 km)
1 Fanie Steenkamp 1:34:23
2 Hans du Toit 1:34:23
3 Adriaan Maartens 1:37:01
4 Allan Vivier 1:37:21
5 Louis Peens 1:37:28
SEUNS ONDER 16 (57 km)
1 Charl du Plooy 1:37:50
2 Schalk van der Merwe 1:43:30
3 Divan du Plooy 1:48:35
4 Tevin Nickel 2:27:37
SUBVETERAAN VROUE (47 km)
1 Maike Bochert 1:33:57
2 Bertha Theron 1:41:37
VETERAAN VROUE (47 km)
1 Anneke Steenkamp 1:31:49
2 Antje Tietz 1:38:12
3 Patricia Hoeksema 1:44:51
4 Michaela Ham 1:48:28
5 Hilke Kruger 1:48:54
B-KATEGORIE MANS (47 km)
1 John Valentin 1:27:35
2 Martin Havenga 1:27:37
3 Michael Lowe 1:38:12
4 Clinton Hilfiker 1:39:58
5 Gerrit van Schalkwyk 1:40:46
MEESTERS MANS (47 km)
1 Gerhard Mans senior 1:22:47
2 Gustav Gouws 1:29:38
3 André Huysamen 1:39:20
4 Jan Nel 1:44:51
5 Claus Schade 1:47:09
MEISIES ONDER 16 (47 km)
1 Jessica Hoeksema 1:44:50
2 Tanya Mackensen 1:48:28
JUNIOR VROUE (47 km)
1 Steffanie Grossmann 1:43:02
GROOTMEESTER MANS (47 km)
1 Koos van Staden 1:28:31
2 Hartmut Ruppel 1:32:19
3 Naudé Theron 1:41:36
4 Justin Ellis 1:48:12
5 Hans-Peter Drobisch 1:54:33
B-KATEGORIE VROUE (27 km)
1 Janine de Klerk 1:01:12
2 Ingrid Scholtz 1:13:00
3 Suleika Heigan 1:13:37
4 Sally Harper 1:28:55
MEISIES ONDER 14 (27 km)
1 Monique du Plessis 1:17:34
SEUNS ONDER 12 (27 km)
1 Kevin Lowe 0:59:24
2 Jaden Scholtz 1:12:58
MEISIES ONDER 12 (9 km)
1 Cara Köpplinger 0:43:02
MEISIES ONDER 10 (9 km)
1 Delsia Janse van Vuuren 0:30:39
2 Adrielle Baumgarten 0:35:38
• Die OEMF bergfietsbyeenkoms by die Harmonie-brug suid van Windhoek en die Spes Bona Winter Cycle Classic by die Laerskool Pionierspark se sportveld sal komende Saterdag die twee byeenkomste wees waarna plaaslike ryers kan uitsien.
Die geleentheid was padfietsresies nommer drie (uit ses) in Windhoek Pedal Power en Nedbank se reeks, wat op die Daan Viljoen-pad aangebied is.
Seibeb, in die kleure van Nedbank, was gerieflik voor die o.23-ryer Denzel de Koe en Xavier Papo wat in hul eie resies vir die tweede plek gewikkel was.
Fietsryers was ook verlig om Clinton Hilfiker terug in aksie te sien in sy eerste resies nadat hy in April veelvuldige beserings in ’n ernstige fietsry-ongeluk opgedoen het. Die Windhoeker het die naweek op sy bergfiets teen die padfietsryers meegeding nadat hy onlangs weer begin oefen het.
Saterdag se voorste uitslae was soos volg:
ELITE MANS (77 km)
1 Raul Costa Seibeb 2:12:10
2 Xavier Papo 2:13:48
3 Ingram Cuff 2:14:08
4 André de Klerk 2:16:55
5 Andreas Ewald 2:17:31
SUBVETERAAN MANS (57 km)
1 Pierre Knoetze 1:34:22
2 Corné Brand 2:02:39
3 Volker Engling 2:03:13
4 Anthony Abrahams 2:13:35
MANS ONDER 23 (77 km)
1 Denzel de Koe 2:13:47
JUNIOR MANS
1 Luke Munting 2:27:16
2 Marcel Holtz 2:34:34
3 Timmo Grossmann 2:36:15
ELITE VROUE (57 km)
1 Michelle Vorster 1:33:52
2 Irene Steyn 1:48:34
3 Michelle Döman 1:51:41
VETERAAN MANS (57 km)
1 Fanie Steenkamp 1:34:23
2 Hans du Toit 1:34:23
3 Adriaan Maartens 1:37:01
4 Allan Vivier 1:37:21
5 Louis Peens 1:37:28
SEUNS ONDER 16 (57 km)
1 Charl du Plooy 1:37:50
2 Schalk van der Merwe 1:43:30
3 Divan du Plooy 1:48:35
4 Tevin Nickel 2:27:37
SUBVETERAAN VROUE (47 km)
1 Maike Bochert 1:33:57
2 Bertha Theron 1:41:37
VETERAAN VROUE (47 km)
1 Anneke Steenkamp 1:31:49
2 Antje Tietz 1:38:12
3 Patricia Hoeksema 1:44:51
4 Michaela Ham 1:48:28
5 Hilke Kruger 1:48:54
B-KATEGORIE MANS (47 km)
1 John Valentin 1:27:35
2 Martin Havenga 1:27:37
3 Michael Lowe 1:38:12
4 Clinton Hilfiker 1:39:58
5 Gerrit van Schalkwyk 1:40:46
MEESTERS MANS (47 km)
1 Gerhard Mans senior 1:22:47
2 Gustav Gouws 1:29:38
3 André Huysamen 1:39:20
4 Jan Nel 1:44:51
5 Claus Schade 1:47:09
MEISIES ONDER 16 (47 km)
1 Jessica Hoeksema 1:44:50
2 Tanya Mackensen 1:48:28
JUNIOR VROUE (47 km)
1 Steffanie Grossmann 1:43:02
GROOTMEESTER MANS (47 km)
1 Koos van Staden 1:28:31
2 Hartmut Ruppel 1:32:19
3 Naudé Theron 1:41:36
4 Justin Ellis 1:48:12
5 Hans-Peter Drobisch 1:54:33
B-KATEGORIE VROUE (27 km)
1 Janine de Klerk 1:01:12
2 Ingrid Scholtz 1:13:00
3 Suleika Heigan 1:13:37
4 Sally Harper 1:28:55
MEISIES ONDER 14 (27 km)
1 Monique du Plessis 1:17:34
SEUNS ONDER 12 (27 km)
1 Kevin Lowe 0:59:24
2 Jaden Scholtz 1:12:58
MEISIES ONDER 12 (9 km)
1 Cara Köpplinger 0:43:02
MEISIES ONDER 10 (9 km)
1 Delsia Janse van Vuuren 0:30:39
2 Adrielle Baumgarten 0:35:38
• Die OEMF bergfietsbyeenkoms by die Harmonie-brug suid van Windhoek en die Spes Bona Winter Cycle Classic by die Laerskool Pionierspark se sportveld sal komende Saterdag die twee byeenkomste wees waarna plaaslike ryers kan uitsien.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie