COTA-barokfees 'n groot sukses
COTA-barokfees 'n groot sukses

COTA-barokfees 'n groot sukses

Lloyd Zandberg
Met die ondersteuning van die Duitse ambassade in Namibië, het die barokfees hierdie jaar op 7 en 8 April in die NG Kerk in Lüderitzstraat plaasgevind. Die konsert is vir die sewende keer deur die College of the Arts (Cota) aangebied. Mnr. Ullrich Kinne, die Chargé d'Affaires van die Duitse ambassade, het die gehoor verwelkom. Kinne het in sy toespraak genoem die ontwikkeling van jong musikante in Namibië is vir die Duitse ambassade van groot belang.

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer