Covid-19: 683 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle van Covid-19 nog op een dag – 683 – Is vandag deur gesondheidsowerhede aangekondig.
Die data is vir 24 Desember 2020.
Die nasionale gemiddeld van nuwe gevalle per dag oor die laaste sewedaesiklus is nou 460. Die gemiddeld in dieselfde periode voor dit was 278, wat ‘n toename van 65% verteenwoordig.
Toetse Donderdag verwerk: 2 778 (hertoetse ingesluit).
Hoogste syfers per distrik: Windhoek 388, Swakopmund 48, Oshakati 39, Walvisbaai 29, Lüderitz 27, Andara 17, Otjiwarongo 15, Usakos 15, Tsumeb 13, Omaruru 11.
Nog 20 gesondheidswerkers het positief getoets. Hulle is van die volgende gesondheidsdistrikte: Windhoek (7), Andara (4), Omaruru (2), Swakopmund (2), Lüderitz (1), Okahandja (1), Okakarara (1), Rundu (1), Tsumeb (1).
Nog 404 pasiënte is ontslaan uit isolasie. Die herstelkoers is nou 82,8%.
Geen nuwe sterftes is aangemeld nie.
Persone in kwarantyn: 1 590.
Die afgelope sewe dae is 2 029 persone onder kwarantyn geplaas en 1 457 is uit kwarantyn ontslaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie