Covid-19 ontbloot krake in gesondheid
Walvisbaai is sonder kwarantyn- of isolasiegeriewe gelaat weens ’n groot knelpunt wat deur die ministerie van gesondheid veroorsaak is.
Leandrea Louw op Walvisbaai – Die situasie om die impak van Covid-19 op Walvisbaai te versag, het tot stilstand gekom. Die hawestad is tans ’n brandpunt van Covid-19-infeksie m
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie