Covid-19: Sewedae-oorsig soos teen 23 April 2021
Namibië rapporteer tans gemiddeld 165 nuwe gevalle van Covid-19 per dag teenoor 170 gedurende die sewedagsiklus voor dit.
Die Otjozondjupa-streek het met 3 195 kumulatiewe gevalle nou die derde grootste totaal in die land en ook die hoogste sterftesyfer; 1,88% van positiewe gevalle.
Die Erongostreek het nou meer as 8 500 gevalle en Oshana meer as 2 900. Hardapstreek het die 2 600-merk verbygesteek en Ohangwena 1 200.
Die sterftesyfer bly hoog teen ‘n gemiddeld van 3,4 gevalle per dag in vergelyking met 3,6 in Maart.
In April is dusver 78 sterftes dusver aan die pandemie toegeskryf – twee meer as die 76 in Februarie. In net meer as drie uit vier van gevalle (77%) het ander siektes ook ‘n rol gespeel. Net meer as die helfte (53%) van persone was 60 jaar of ouer en 24% tussen 50 en 60 jaar oud.
INENTINGS
Dusver het 11 692 mense hul eerste dosis entstof ontvang en 858 ook die opvolginspuiting, maar nie alle streke se nuwe syfers is vir die afgelope Vrydag ontvang nie.
Totale per streek: Khomas 6 121, Erongo 1 832, Oshana 1 076, Otjozondjupa 721, Kavango-Oos 474, //Kharas 373, Kunene 272, Hardap 260, Ohangwena 220, Kavango-Wes 162, Zambezi 132, Omusati 49
Teen Vrydag is nog geen immuniseringsdata vir die Omaheke- en Oshikoto-streke verstrek nie.
Tweede dosisse: Khomas 676, Erongo 182
TOETSE EN POSITIWITEITSKOERS
Meer as 360 000 mense is sedert Maart 2020 vir die virus getoets.
Gedurende die sewe dae tot Woensdag is 8 601 nuwe toetsmonsters ontleed teen ‘n gemiddeld van 1 229 per dag. ‘n Bykomende 39 herhaaltoetse is verwerk.
Tydens die vorige sewe dae is byna 1 600 monsters per dag verwerk.
Die persentasie positiewe toetse was gemiddeld 11% oor dieselfde periode teenoor 10% tydens die vorige sewedaesiklus.
GEMIDDELDES PER DISTRIK
Ons kaart wys ‘n toename in die daaglikse gevalle wat gemiddeld in Windhoek aangeteken word: van 32 oor die sewe dae tot 16 April 2021, tot 37 die siklus daarna.
Ook in die distrikte van Outjo en Swakopmund, waar nou gemiddeld 9 gevalle per dag aangeteken word, asook Okakarara met 8 en Tsumeb met 6 gevalle per dag.
Die voorkoms van nuwe gevalle bly onveranderd in die distrikte van Oshakati en Otjiwarongo terwyl afnames gesien word in die distrikte van Grootfontein, Walvisbaai, Rehoboth en Mariental.
Die syfers verander egter elke dag.
Die Swakopmund-distrik het in totaal nou meer as 2 300 gevalle op rekord.
Ander kerwe verbygesteek sedert ons vorige verslag twee weke gelede: Rundu en Rehoboth 1 500+, Onandjonkwe, Mariental en Otjiwarongo 1 000+, Keetmanshoop 900+, Okakarara en Outjo 300+ en Okahao 100+.
Die distrikte met die kleinste totale is Nyangana (60) en Aranos (30).
Ander distrikte se sewedaggemiddeld met die vorige siklus se gemiddeld in hakies:
Eenhana 4 (4)
Keetmanshoop 4 (2)
Engela 3 (0,4)
Onandjokwe 3 (1)
Rundu 3 (7)
Gobabis 2 (1)
Katima Mulilo 2 (2)
Okahao 2 (1)
Omaruru 2 (3)
Opuwo 2 (3)
Karasburg 1 (4)
Lüderitz 1 (2)
Okahandja 1 (4)
Omuthiya 1 (1)
Tsandi 1 (2)
Usakos 1 (2)
Aranos 0,4 (1)
Khorixas 0,3 (0,3)
Nankudu 0,3 (3)
Okongo 0,3 (1)
Outapi 0,3 (1)
Andara 0 (0)
Nyangana 0 (0,3)
Oshikuku 0 (0,3)
(Alle gemiddeldes vanaf 0,5 is afgerond.)
GESONDHEIDSWERKERS
Nuwe gevalle afgelope sewe dae: 40 (gemiddeld 6/dag)
Vorige sewedaesiklus: 28 (4/dag)
KWARANTYN
Teen Vrydag was 1 443 persone onder toesig in amptelike kwarantyngeriewe.
Syfers per streek soos op 21 April 2021:
Oshikoto 561, Omaheke 224, Kunene 176, Zambezi 127, //Kharas 121, Erongo 67, Otjozondjupa 23 (reeds vir 8 dae onder toesig), Hardap 19, Khomas 12, Kavango 6, Ohangwena 0, Omusati 0, Oshana 0
AKTIEWE GEVALLE PER STREEK (23 April 2021)
Erongo 223
Hardap 249
Kavango-Oos 58
Kavango-Wes 2
//Kharas 63
Khomas 499
Kunene 121
Ohangwena 43
Omaheke 8
Omusati 43
Oshana 82
Oshikoto 122
Otjozondjupa 177
Zambezi 12
Totaal 1 702

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie