Covid sluit Binnelandse Sake-kantoor
Windhoekers wat vandag vir ID's of ander persoonlike dokumente by Binnelandse Sake se kantoor in die noordelike nywerheidsgebied wou aansoek doen, sal moet wag tot Maandag.
Die kantoor is gesluit om dit te ontsmet nadat personeel positief getoets het vir Covid-19.
Om sterftes te registreer of enige ander dringende sake af te handel, kan mense Binnelandse Sake se dienspunte by die Windhoek- sentrale hospitaal en die Katutura-staatshospitaal besoek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie