Cuff, Heunis maak deurbraak by Spitzkoppe

Bergfietsry
Andrew Poolman
Die subveteraan Ingram Cuff was Saterdag die algehele wenner van die bergfietsresies oor 70 kilo­meter by die Spitzkoppe wat as The Rock bekend staan.
Dit was die ervare Windhoekse ryer se eerste sege hier.
Nadat hy verlede jaar oor dié marathon-afstand met die tweede posisie tevrede moes wees, het hy dié keer effens meer as ’n minuut voor Costa Seibeb eerste die wenstreep gehaal.
“Ons was so vier ryers wat ná die eerste drie kilometer aan die voorpunt was. Ná 18 km het ek weggebreek en van daar af tot by die eindstreep alleen voor gery.
“Gelukkig was die wind nie te rof nie,” het Cuff gister vertel.
Hy was vol lof vir die organiseerders van die byeenkoms wat vir fietsryers én hardlopers voorsiening maak. “Alles het nogal vlot verloop.
“Die dele met dik sand en die klippe maak die roete uitdagend.”
Die gedugte jong Herbert Peters, die verdedigende kampioen wat in 2015 sy driekuns aan titels voltooi het, was die naweek afwesig – net soos Tristan de Lange wat in 2012 en 2013 aan die wenkant was.
Die vroueresies oor 70 kilometer het ook ’n nuwe kampioen opgelewer in Jeanne Heunis. Sy het in die spore van vorige wenners soos Elanor Grassow (2009, 2010 en 2011), Irene Steyn (2012 en 2013), Michelle Vorster (2014) en Lonel Smith (2015) gevolg.
Areva is die afgelope jare die hoofborg van die byeenkoms, met OTB Sport wat die tydhouding en logistieke reëlings hanteer.
Die naweek se voorste uitslae was:

ELITE VROUE 70 kilometer­
1 Lelani Swart 02:53:31
2 Silke Pritzen 03:03:34
3 Ané Hanekom 03:12:28
4 Courtney Trossbach 03:12:37
5 Natascha Kuehl 03:18:26
6 Marietjie De Chavonnes Vrugt 03:33:00
7 Danica Cronje 03:45:02
8 Anja Basson 04:22:00

ELITE MANS 70 kilo­meter
1 Raul Costa Seibeb 02:21:45
2 Charl du Plooy 02:27:03
3 Joe Joe Hamunyela 02:27:28
4 Schalk van der Merwe 02:28:38
5 Yoshua Becker 02:31:28
6 Danny Villinger 02:33:35
7 Fiffy Chiponeni 02:38:42
8 Johann Malan 02:40:57
10 Tiekie du Plooy 02:50:36

SUBVETERAAN VROUE (30-39) 70 kilometer
1 Jeanne Heunis 02:45:48
2 Luanne van der Schyff 02:56:57
3 Beverley-Rae Henckert 04:13:56

SUBVETERAAN MANS (30-39) 70 kilometer
1 Ingram Cuff 02:20:08
2 Heino Windisch 02:21:57
3 Etienne Doman 02:33:27
4 Willie Mac van Zyl 02:33:32
5 Morné Honiball 02:36:44
6 Koos Blaauw 02:36:52
7 Richard Morsbach 02:37:16
8 Ananias Tamati 02:38:45
9 Jacques van Zyl 02:40:10
10 André Steinfurth 02:40:51

VETERAAN VROUE (40-49) 70 kilometer
1 Wilmien Chamberlain 02:50:25
2 Sheenagh Brinkmann 03:03:28
3 Petra Compion 03:05:28
4 Kai Munting 03:22:01

VETERAAN MANS (40-49) 70 kilometer
1 Klaus Frielingsdorf 02:27:32
2 Stefan van Doorn 02:31:23
3 Thorsten Horenburg 02:31:26
4 Frank Bombosch 02:32:44
5 Paulo de Azevedo 02:36:41
6 Adriaan Maartens 02:37:04
7 Rainer Becker 02:43:15 39
8 Theo Hoeksema 02:45:37
9 Lourens Hough 02:45:51
10 Stephen Chamberlain 02:47:01

MEESTERS VROUE (50-59) 70 kilometer
1 Gisela Noci 03:17:39
2 Estelle Lambert 03:18:28
3 Ingeborg Winsauer 03:28:02

MEESTERS MANS (50-59) 70 kilometer
1 Hentie Hough 02:43:54
2 Alfons Kiesewetter 02:45:45
3 Koot van der Merwe 02:48:36
4 Herman Maritz 02:56:38
5 Eugene Louw 03:00:37
6 Christo le Roux 03:01:09
7 Peter Sander 03:03:38
8 Andrew Corbett 03:13:21
9 Arnulf Winsauer 03:28:10
10 Mauritius Louw 03:37:34

GROOTMEESTERS MANS (60-plus) 70 kilo­meter
1 Theo Barnard 03:08:15
2 Walther Redecker 04:17:26

MANS ONDER 16, 33 kilometer
1 Kevin Lowe 01:47:37
2 Dominic Theissen 01:57:52
3 Gideon Brink 02:18:20
4 Ian Hooks 02:35:06
7 Cian Cronjé 02:38:59
8 Justin Vosloo 02:54:40
9 Daniel van Wyk 03:09:45

VROUE OPE 33 kilo­meter
1 Anja Schroder 01:38:47
2 Ilanda Botha 01:43:14
3 Mari Bartholomae 01:53:59
4 Charmaine Grobler 01:54:02
5 Ester Toua 01:58:37
6 Beate Kretzschmar 01:58:43
7 Vicki Vosloo 01:58:50
8 Claudia Suren 01:59:58
9 Thelma von Molendorff 02:00:04
10 Mara van Wyk 02:00:14

VROUE SUBVETERANE 33 kilometer
1 Heide Hobohm 01:50:27
2 Helena Wiggett 02:16:59
3 Anna-Mart Kruger 02:17:02

MANS MEESTERS 33 kilometer
1 Gideon Brink 01:47:56

MANS MEESTERS 33 kilometer
1 Kirby Mackintosh 01:33:08
2 Graham Bell 01:33:22
3 Chris Bartholomae 01:38:17
4 Jurgens Bosman 01:39:12
5 Philip Bartholomae 01:39:21
6 Luke Pennefather 01:39:34
7 Hilasius Abraham 01:40:00
8 Marcel Suren 01:42:42 56
9 Nicolaas Hoeksema 01:43:41 57
10 Robert Grant 01:43:55

DIKWIELE 25 KM VROUE OPE
1 Lonel Smith 01:28:40
2 Nina Holtrup 01:30:04
3 Janeke Volkmann 01:32:01
4 Marion von Maltzahn 01:59:19
5 Danielle de Wet 02:01:46

DIKWIELE 25 KM MANS OPE
1 Robert Schaaf 01:23:44
2 Berni Volkmann 01:24:22
3 Willie Greeff 01:31:05
4 Mark de Wet 01:33:07
5 Antonio da Silva 01:35:17

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!