Cyril aan Trump: ‘Moet jou nie oor SA bekommer’
Ramaphosa het gesê Suid-Afrika het ’n verduideliking na die Amerikaanse departement van buitelandse sake gestuur oor wat met grondhervorming beplan word.
Sarel van der Walt As pres. Donald Trump in die gehoor was, sou hy vir hom gesê het hy moet hom nie oor Suid-Afrika bekommer nie omdat dié land op tipiese wyse sy eie probleme sa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie