Cyril moet nou skoonmaak ná Nene

Mboweni het nie in Zuma se regering gedien nie – so Gupta-geraamtes in sy kas is genadiglik uiters onwaarskynlik.
Liezel De LangeNhlanhla Nene se vertrek is ’n bitter pil om te sluk terwyl talle van die mees omstrede ministers uit oudpres. Jacob Zuma se era steeds breëbors hul stoele in die
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer