Daar's water in die Ugab
Die Ugabrivier het Maandagoggend vir die eerste keer in vier jaar gevloei. Mnr. Basil Calitz van die Brandberg-ruskamp op Uis het dit op sy kamera vasgelê en gesê die water het die "paceman-klip" in die rivier bereik en was sowat vyf kilometer van die Brandberg White Lady Lodge . “Ons hier by die Brandberg en omgewing het nog geen reën gekry nie, die water wat nou in die Ugab vloei, kom van Outjo af.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie