Dagboek vir die landbouer
Hochfeld BV
Die Hochfeld Boerevereniging se ledevergadering vind op 16 September om 15:00 in die Hochfeld Agri Boereverenigingsaal plaas. Die gassprekers is mnr. Dederick Jankowitz van Auction Dynamics en mnr. Dawie Oosthuizen, Grootfontein se Agra-takbestuurder. Oosthuizen sal 'n demonstrasie van die NamLits-stelsel doen. Vir meer inligting kontak Bianca Marggraff by 062 504 211 of [email protected].
Agra ProVision bied die volgende kursusse aan:
Hidroponika en Akwaponika (N$2 750)
• 14-15 September
Varkgenetika (N$2 750)
• 17-17 September
Tuinbou (N$2 750)
• 22-24 September
Intensiewe pluimveeproduksie (N$3 200)
*Kontak Agra ProVision by 061 2909208, [email protected] oor die kursusse in Windhoek.
Gobabis Skou
Die Gobabis Landbouskou vind van 23 tot 25 September plaas.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie