Dagboek vir die landbouer
Leer van boerdery by Agra ProVision
• 20-21 Augustus: Groenteverbouing.
24-25 Augustus: Vrybewegende pluimveeproduksie.
Dié kursusse word in Windhoek aangebied. Kontak Agra ProVision by 061 2909208, [email protected]
Westelike Khomas se boere byeen
Hierdie boerevereniging vergader môre om 15:00 in die Harmonie BV-saal. Kontak Amanda Greeff by 064 551 565 of [email protected].
Summerdowners vergader ook
Hulle hou ook môre om 15:00 'n ledevergadering in die BV-saal. Die sprekers is Kai-Dieter Rumpf wat oor veldbrande gaan praat en Jürgen Matthaei oor reserviste en die misdaadforum. Kontak Rienie du Plessis by 062 561621, [email protected]
Meatco hou sy jaarvergadering
Die algemene jaarvergadering word Vrydag om 09:00 by die Nipam-kampus in Olympia, Windhoek, gehou. Geregistreerde lede mag die vergadering bywoon en ook stem. Meer inligting is by die Meatco-hoofkantoor by 061 303 315 beskikbaar.
Verrassing vir vroue by Witvlei-samekoms
Hierdie boerevereniging vergader op 26 Augustus om 15:00 in die boerehuis. Ter viering van vrouemaand, wag daar 'n spesiale bederf op alle vrouelede. Kontak Renda Grobbelaar by 081 3041299, [email protected].
Herlewingsplan vir beesboerdery bespreek
Otjiwarongo BV vergadering is op 8 September op die plaas Buffelhoek en fokus op 'n herlewingsplan vir beesboerdery. Die program begin om 09:00 en die aanbieder is Colin Nott. Om 11:00 word 'n plaasbesigtiging gehou en die program sluit om 16:00 af. Laat weet asb. voor 1 September vir Rozane Briedenhann per WhatsApp (081 250 8986) indien jy dit wil bywoon.
Kontak Johan Pieterse by 067 303 315 of [email protected] vir meer inligting.
* Let daarop die betrokke boerevereniging, asook Meatco en Agra ProVision mag alternatiewe reëlings vir hul vergaderings en kursusse tref vanweë die nuwe inperkingsmaatreëls wat vanaf 13 Augustus geld. Kontak asseblief die organiseerders en stel vas hoe dit gaan geskied.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie