Dagboek vir die landbouer
HOCHFELD BV
Hochfeld Boerevereniging hou môre om 10:00 ’n legevergadering op die plaas Eahero van Hagen Horsthemke, met ’n praktiese werksessie oor grasidentifikasie en weidingsbestuur. Die sprekers is Colin Nott, Hendrik Botha en Streicher Coetzee. Meld asseblief aan by Birgit Groenewald by [email protected].
OTJIWARONGO BV
Otjiwarongo Boerevereniging hou sy algemene jaarvergadering op 16 Maart 2021 om 09:00 by die Krokodilplaas. Registrasie begin reeds om 08:00. Wees asseblief bewus van die Covid-19-reëls en hou daarby. Meld per WhatsApp aan by 081 286 4136 aan, nie later
nie as 13 Maart 2021.
WESTELIKE KHOMAS BV
Westelike Khomas Boerevereniging vergader ook môre om 15:00 by die Boereverenigingsaal by Harmonie. Om aan te meld of ’n spreukbeurt aan te vra, kontak me. Greeff by 081 259 6108 of mnr. Dodds by 081 125 0000.
KALKFELD BV
Kalkfeld Boerevereniging se ondersteuners en vriende word hartlik uitgenooi na ’n ledevergadering op 23 Maart 2021 om 8:00 vir 8:30 op die plaas Eisenberg van die Becker-familie gehou. Meld asseblief voor of op 15 Maart aan by Doris Beckers by 081 327 9057 (verkieslik
via WhatsApp ) of per e-pos by [email protected]. Meld asseblief 2021 aan.
Aanwysings: Draain in Kalkfeld regoor die Roadhouse wes en ry verby die kleuterskool. Volg die mees uitgeryde pad tot by die huis wat voorheen aan Lothar en Elke Wilhelm behoort het. Wees versigtig by die rivier.
MALTAHÖHE BV
Maltahöhe Boerevereniging kom op 24 Maart 2021 om 10:00 op die plaas Kachauchab van Christian en Theone Otte bymekaar. Die tema vir die dag is “Boerpraatjies – Wat werk vir my”, waar Christie van der Merwe sal vertel hoe hy sy kampe elektrifiseer. Leon Lubbe en Bartie Burger gaan oor weidingverbetering na die lang droogte gesels. Meld aan by Christian Otto by [email protected] of by die sekretaris by
[email protected].
KAISERSTRAAT BV
Kaiserstraat BV vergader op 24 Maart om 17:00 in die NLU se raadsaal in Windhoek. Almal is welkom. Kontak Gerda van der Westhuizen by 081 127 2806 vir meer inligting.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie