Dagboek vir die landbouer
Stamprieters hou skou
Die Stampriet Skou vind vandeesweek plaas en die Nasionale Boerbokkampioenskappe word tydens die skou aangebied. Vir verdere navrae kontak vir Jaco Kotze by 081 442 2122, [email protected].
Oesfees is om die draai
Die jaarlikse Oesfees op Grootfontein vind Saterdag by die skougronde plaas. Die weerman Johan van den Berg van Santam in Suid-Afrika sal weersake bespreek en by die vroueprogram vertel Rhona Strauss hoe om ‘n bordjie soet- en soutversnapperings te maak. Sy bied ook ‘n praatjie aan oor die “Man in die Kombuis”.
Verdere navrae ook Rhona se program kan gerig word aan Zea Engelbrecht by 081 124 4419. Daar word ook ‘n skryfskietkompetisie om 09:00 aangebied.
Registrasie beloop N$100 vir volwassenes en N$50 vir kinders, waarby koffie, koek en aandete ingesluit is. Kontak vir Johan Enslin by 081 296 4257 of Madelein Malan by 081 242 5456 vir meer inligting.
Hoëranders vergader
Die Hoërand BV hou ‘n vergadering op 18 September om 15:00 by die Stubbenkamer-saal. Die gassprekers is Willie Coetzee en Danie de Lange. Kontak vir Johnny Hanekom by 063 293533 of 081 129 1816.
Hochfeld hou ook ‘n ledevergadering
Hierdie boerevereniging hou ‘n ledevergadering op 18 September om 14:30 in die Agri BV-saal. Verskeie gassprekers sal daar optree. Kontak Bianca Marggraff by 062 504211 of [email protected] vir meer inligting.
Swakara hou jaarvergadering op Keetmans
Swakara hou sy algemene jaarvergadering op 24 September om 08:00 by die Schützenhaus Hotel op Keetmanshoop. Die dinee vind die aand om 18:00 ook daar plaas en die kostes beloop N$150 per persoon. Verskeie toekennings sal tydens die dinee gemaak word. Vir meer inligting, kon vir Jenny, 061 237750, Jaco, 061 2909301 of Diolene, 063 223321.
Gobabis skou vir 4 dae
Die Gobabis Skou vind vanaf 22 – 25 September plaas. ‘n Potjiekoskompetisie, kindervermaak en vele meer word aangebied. Op 22 September word ‘n familiedag aangebied en die hekke open vanaf 11:00 – 18:00. Op al die ander dae open die hekke om 08:00. Vir enige navrae oor die kleinvee-afdeling, kontak vir Adrian du Plessis by 081 159 0290 of [email protected] en vir navrae oor grootvee, kontak vir Corrie Britz by 081 218 7696, of [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie