Dagboek vir die landbouer
Summerdown se boere kom byeen
Summerdown Boerevereniging (BV) se lede vergader vermiddag om 15:00 in die BV-saal waar Colin Nott oor herlewingslandbou sal gesels. Agra sal die veiling van 17 Maart bespreek. Kontak [email protected] vir meer inligting.
Dordabisser vergader Donderdag
Hierdie boerevereniging se lede vergader Donderdag in die BV-saal. Kontak vir Kai Uwe Lühl by [email protected] of 081 276 6102.
Westelike Khomas se jaar skop ook af
Die Westelike Khomas BV hou op 10 Maart om 15:00 'n ledeveregadering in die Harmonie-saal. Bel
081 259 6108 of 081 125 0000 vir meer inligting.
Johan Bean bied skaapkursusse aan
Die Kiripotib Landbou-opleidingsentrum onder leiding van Johan Bean bied 'n kursus met die volgende komponente aan:
• Intensiewe skaapboerdery
• Oprigting van 'n skaapeenheid
• Bestuur van die skaapeenheid
• Beheer en teel van skape
• Voere van skape
• Skaapsiektes
Dit duur van 7 – 10 Maart en kos N$4 500, wat verblyf, etes en kursusmateriaal insluit. Kiripotib is naby Dordabis geleë. Kontak Johan by 081 200 4944.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie