Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Ronelle Rademeyer
Witvleiers sluit die jaar af

Witvlei BV hou hulle ledevergadering en jaareindfunksie op 5 Desember om 17:00 in die BV-saal. Kontak Renda Grobbelaar by 081 304 1299 of [email protected] vir meer inligting.

Drie boerderykursusse in Desember

Agra ProVision bied die volgende kursusse aan:

· Hidroponika (grondlose verbouing) en akwaponika op 1 en 2 Desember

· Weidingsbestuur op 7 en 8 Desember

· Tuinbou op 8 en 9 Desember

Dit kos N$2 750 per kursus en word in Windhoek aangebied. Vir meer besonderhede, kontak Agra ProVision by 061 290 9208 of [email protected]

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer