Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Ronelle Rademeyer
PRAKTIESE KORTKURSUSSE VIR LANDBOUERS

Agra ProVision bied die ­volgende kursusse in Windhoek aan: ­Toegepaste dieregesondheid (2de sessie) vanaf 8 - 9 Julie (N$2 300); Pluimveeteling vir beginners vanaf 13 - 14 Julie (N$2 300); Plaasinfra­struktuur vanaf 16 - 17 Julie (N$2 300); Intensiewe pluimveeproduksie vanaf 20 - 22 Julie (N$2 750); en Tuinbou vanaf 23 - 24 Julie (N$2 300). Vir meer inligting, kontak Agra ProVision by 061 290 9208, apv­[email protected].



HOCHFELDERS VERGADER MÔRE

Hochfeld se boerevereniging vergader môre om 15:00 in die Agri ­BV-saal. 'n Afgevaardigde van Ombengu Energy sal praat oor selektiewe ontbossing met behulp van 'n bos­roller. Kontak Bianca Marggraff by 062 504 211, [email protected].



DORDABISSERS WIL ­HERORGANISEER

Hierdie BV vergader Donderdag om 14:00 in die BV-saal met die doel om sy herorganisering te bespreek.

Die gassprekers is mnre. Kallie Ventzke van die Vereniging vir Vuurwapeneienaars (Goan) en Norbert Neumann van Voermeester. Vir verdere besonderhede, kontak vir Christine Romeis by 061 231 230, [email protected].

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!