Dagboek vir die landbouer
NSV bied vleisproduksieskool aan
Die Namibiese Stoettelersvereniging hou sy vleisproduksieskool op 10 April om 08:30 by die Otjiwa Game Lodge. Die tema lui “’n Kopskuif nodig in boerdery” en sprekers is onder andere Emile Jung, dr. Rudy Koekemoer, Christo Viljoen, Gernot Eggert, Dawie Kok, Japie Engelbrecht, Johannes Dausab en nog ander. Dit kos N$150 per persoon en verdere besonderhede kan verkry word van Jacque Els, by 081 1281032, [email protected].
Leer organies groente verbou
Die Organiese Vereniging van Namibië (Noa) bied op 14 en weer op 21 April ‘n inleidende kursus in die verbouing van organiese groente aan. Dit vind plaas op plaas Krumhuk buite plaas en duur van 07:30 tot 12:30.
Manjo Krige, medestigting en voorsitter van Noa, bied die kursus aan. Dit kos N$450 per persoon en sluit tee, koffie en ‘n organisasie middagete in.
Stuur ‘n e-pos na [email protected] om plek te bespreek.
Slypskool vir Van Rooy-telers
Die Van Rooy-skaaptelersgenootskap van Namibië bied van 23 – 25 April ‘n slypskool by die Namboer-veilingskrale in Windhoek aan. Op 23 April word ‘n telersdag om 08:00 aangebied, op 24 April begin ‘n junior kursus om 08:00 en om 14:00 kom ‘n junior en senior praktiese kursus aan die beurt, terwyl daar op 25 April om 11:00 is ‘n eksamen vir junior en seniors geskeduleer is. Om 14:00 vind ‘n skouvoorbereidingspraatjie plaas en om 15:00 is ‘n keurder- en beoordelaarskursus. Die koste beloop N$500 per persoon. Registrasie vind op 24 April om 07:30 plaas. Kontak vir Linda Sterkenburg by 061 252994 (slegs soggens) of [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie