Dagboek vir die landbouer
Kom leer van Damaraskape by Stampriet
Die Damara-telersgenootskap hou Saterdag ‘n inligtingsdag vir telers en belangstellendes op die plaas Sonop naby Stampriet. Kontak die genootskap by 061 235 168 of [email protected].
Osire-Waterberg se boere kom byeen
Die Osire-Waterberg-boerevereniging (BV) hou ‘n vergadering op 9 April om 15:00 in die BV-saal. Mnr. Volker Kreft sal terugvoering gegee word oor die waardasierolvergaderings. Bel Natasha McLoud by 067 303 390, of stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting.
Dordabisser wil herorganiseer
Dordabis BV hou ‘n boeredag en herorganiseringsvergadering op 10 April om 08:00 op Elisenhöhe. Sprekers is drs. Joggie Briedenhann en Julie Heusquin-Botha. Vir verdere navrae, kontak Christine Romeis by 061 231 230 of [email protected].
Kalkfeld se lede trek ook saam
Kalkfeld BV hou ‘n ledevergadering op 16 April om 08:00 (vir 08:30) by Mount Etjo, plaas van die Oelofses. Die gasspreker, Anette Oelofse, sal oor die nuwe Ply Care-metode vir huishouding praat. Meld asseblief voor 5 April by Sabine Schoneke by 081 203 1773 aan. Vir meer inligting, kontak Silke von Gossler by 067 290 1119 of [email protected].
Outjo skuld vere reg vir Wildsfees
Die Outjo Wildsfees word vanjaar op 3 en 4 Mei by die Sophienhof Lodge langs die C39-pad na Khorixas gehou. Mense wat stalletjies wil bespreek, kan Elzanne Koen by 081 421 3042 of [email protected] kontak. Vir algemene navrae, bel vir Lizel, 081 354 8118, of Carina, 081 124,9011.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie