Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Ronelle Rademeyer
Steinhausen hou sy jaarvergadering

Hierdie BV se jaarvergadering vind Saterdag om 15:00 in die BV-saal op Steinhausen plaas. Die gassprekers Frikkie Engels, Bennie Beukes en Jürgen Matthaei. Vir meer inligting, kontak vir Monika Rumpf by 062 56 1423 of [email protected].

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer