Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Ronelle Rademeyer
Inligtingsdag oor veldbeeste

Moet nie Feedmaster se Veldbeesdae vergeet nie:

13 April in Windhoek by die Agra Ring; 15 April op Otjiwarongo by C'est si Bon Hotel.



Akkerbouers op

Grootfontein byeen

Die Akkerbouprodusentevereniging (APV) hou môre sy jaarvergadering op Gootfontein, gevolg deur 'n inligtingsessie deur dr. Chris Schmidt, 'n grond- en plantvoedingkundige by Kynoch in Suid-Afrika.



Soeklig op bewaringsgebiede

Die Vereniging vir Bewaringsgebiede in Namibië (Canam) hou Donderdag sy jaarvergadering in die NLU se raadsaal in Windhoek. Belangrike besluite gaan geneem word oor bewaringsgebiede in titelaktegebiede. Kontak die sekretaris, Philip Hennings, by [email protected] of 081 612 0075.



Leonardvillers vergader

Die Leonardville Boerevereniging hou op 22 April om 17:00 'n ­ledevergadering in die BV-saal. Die gassprekers is Bertram Swartz, adjunkdirekteur van waterwese en bosbou, asook Johnny Truter van Bank Windhoek. Kontak Johannie Brenkman by [email protected] of bel haar op 081 122 4178/062 581 108.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!