Dagboek vir die landbouer
Skryf in vir die volgende boerderykursusse
· 3-4 September: Hidroponika & Akwaponika op Aranos (N$1 500)
· 7-10 September: Plaasbestuur in Windhoek (N$3 450)
· 10-11 September: Hidroponika & Akwaponika in Windhoek (N$2 750)
· 14-15 September: Varkgenetika in Windhoek (N$2 750)
· 17-17 September: Tuinbou in Windhoek (N$2 750)
· 22-24 September: Intensiewe pluimveeproduksie in Windhoek (N$3 200)
Herlewingsplan vir beesboerdery bespreek
Otjiwarongo BV se vergadering is op 8 September op die plaas Buffelhoek en fokus op ’n herlewingsplan vir beesboerdery. Die program begin om 09:00 en die aanbieder is Colin Nott. Om 11:00 word ’n plaasbesigtiging gehou en die program sluit om 16:00 af. Laat weet asb. voor 1 September vir Rozane Briedenhann per WhatsApp (081 250 8986) indien jy dit wil bywoon.
Kontak Johan Pieterse by 067 303 315 of [email protected] vir meer inligting.
NLU, LPO stel kongresse uit
NLU- en LPO-kongresse wat op 6 en 7 Oktober 2020 sou plaasvind, is uitgestel. Die plan is om dit vroeg in 2021 aan te bied.
Die bestuurskomitee en uitvoerende raad van die NLU sal besluit hoe dringende sake asook die besprekingspunte hanteer moet word en boereverenigings daaroor inlig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie