Dagboek vir die landbouer
Leonardvillers vergader
Die Leonardville Boerevereniging hou Donderdag om 17:00 'n ledevergadering in die BV-saal. Die gassprekers is Bertram Swartz, adjunkdirekteur van waterwese en bosbou, asook Johnny Truter van Bank Windhoek. Kontak Johannie Brenkman by [email protected] of bel haar op 081 122 4178/062 581 108.
Inligtingsdag oor optimale reproduksie
Omkring solank dié datum. Op 21 Mei word 'n inligtingsdag in die Stampriet Boereverenigingsaal aangebied onder die tema: “Optimale reproduksie en groei vir maksimum wins”.
Die program begin om 09:00 en verskeie interessante sprekers sal aan die woord wees. Dr. Louis du Pisanie se praatjie sal boere wys hoe om in harmonie met sy plaas te boer en maksimum wins te maak. Die ander sprekers sal oor reproduksie as die sleutel tot sukses gesels. Rumenwerking, kruipvoeding en alternatiewe groeibevorderaars, asook dieregesondheid is van die ander temas.
Die registrasiefooi beloop N$200. Om te registreer, kontak Izna Kotze by 081 695 2911 ([email protected]) of Maretha Burger by 063 242 142 ([email protected]).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie