Dagboek vir die landbouer
Leonardville hou jaarafsluiting
Leonardville-boerevereniging hou ’n jaarafsluiting vandag om 17:00 in die boereverenigingsaal. Kontak Johannie Brenkmann by 062 561440 of [email protected] vir verdere inligting.
Summerdown se lede vergader
Lede van hierdie boerevereniging vergader vandag om 16:00 in die BV-saal. Stefan Jooste van Corteva SA sal oor bosdoders praat. Kontak Rienie du Plessis by 062 561621, of [email protected].
Ariamsvlei ook byeen
Hierdie boerevereniging se lede kom om 09:00 in die Samekomssaal op Ariamsvlei byeen. Mariëtte Fourie, 081 211 3418 of [email protected], is die kontakpersoon.
Organiese boerdery onder die loep
‘n openbare lesing oor entrepreneurskap in landbou, sakegeleenthede en die uitdagings van organiese boerdery in Afrika, vind vanaand van 18:00 – 19:00 in die ouditorium by NUST se Gesondheid en Wetenskaplike Fakulteit in Windhoek-Wes plaas. Die lesing word deur dr. Andreas Wesselmann, ‘n ereprofessor en besturende direkteur van Africrops in Berlyn, Duitsland aangebied.
Hoëranders vergader ook
Onthou die ledevergadering môre op plaas Sandrucken van Johnny en Deanne Hanekom wat om 10:00 begin. Kontak Johnny by 063 293533 of 081 129 1816.
NCA bied tegnologiedae aan
Die Namibië Houtskoolvereniging (NCA) bied Woensdag en Dondrdag van 09:00 tot 16:00 tegnologiedae op die plaas Aimeb in die Outjo-distrik aan. Tydens die geleentheid sal nuwe, omgewingsvriendeliker verbrandingsoonde (kilns) bekend gestel word. Praktiese sessies vir briketvervaardiging word vir plaaswerkers aangebied, terwyl biokoolstof(biochar)-uitstallings en veel meer te sien sal wees. Kontak 067 304 220 vir meer inligting.
Westelike Khomas hou jaarafsluiting
Westelike Khomas-boerevereniging hou hul jaarafsluiting van 18:00 af op 23 November in die boereverenigingsaal. Dit is ’n bring-en-braai. Vir meer besonderhede, kontak Amanda Greeff by 081 2596108 of [email protected].
Onthou Napha se jaarvergadering
Die Namibië Professionele Jagvereniging (Napha) hou hul jaarvergadering op 26 November om 07:30 by Droombos, Windhoek. Van 18:30 af vind ’n spitbraai plaas en kostes beloop N$300 per persoon vir die aand se verrigtinge. Kontak Napha voor 10 November by 061 234 455 of [email protected].
Fietsryers trap vir Dare to Care
Van 28 tot 30 November gaan ’n groep vrywilligers 376 km met bergfietse van Otjiwarongo na Torrabaai ry om geld vir die Dare to Care-droogtehulpfonds in te samel. Alle deelnemers is besigheidsmanne of boere wat deur die droogte geraak word. Hulle het borgskappe nodig om hulle per kilometer te borg, maar ander borgskappe is ook welkom. Kontak Len de Jager by 081 236 3713, Herman Lintveld by 081 129 9987 of Dirk Potgieter by 081 127 8200 vir meer besonderhede.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie