Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Jaarvergadering by Karibib

Karibib BV hou sy jaarvergadering op 28 Maart om 17:00 te Etusis Lodge. Die gasspreker sal oor satellietnavigasie-installasies praat. Kontak Doris Gladis by 061 237400, [email protected].

NLU besoek Mariental se SLU

Die Mariental SLU bied op 2 April by Die Skuur op plaas Kachas ’n bemoedigingsaamtrek aan. Mnre. Piet Gouws, president van die NLU, Thinus Pretorius, voorsitter van die LPO, Roelie Venter, die uitvoerende bestuurder en ‘n motiveringspreker sal die lede van dié streekslandbou-unie toespreek. Dit sal van 09:00 – 13:00 duur en sluit die Mariental SLU se jaarvergadering in. Kry meer besonderhede by Antoinette Burger, 063 293330, [email protected].

Woon helende wegbreek by

’n Helende wegbreek word deur Trauma Healing Network vanaf 3 – 5 April by die Schutzenhaus op Keetmanshoop aangebied. Dit begin op 3 April van17:30 – 20:00. Op 4 April duur dit van 08:00 – 17:00 en op 5 April van 08:00 – 12:00. Die temas is wat is trauma, die impak van trauma, hoe hanteer ek emosies en baie meer. Die koste beloop N$350 per persoon waarby verversings en ligte etes ingesluit is. Dit sluit akkomodasie uit. Bel 081 409 4838 vir besprekings.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!