Dagboek vir die landbouer
KALKFELD BV
Die Kalkfeld Boerevereniging nooi sy lede en vriende uit na 'n ledevergadering op 23 Maart om 08:00 vir 08:30 op die plaas Eisenberg van die Beckers-familie. Meld asseblief aan by Doris Beckers by 081 327 9057 (verkieslik via WhatsApp ) of per e-pos by [email protected].
MALTAHÖHE BV
Die Maltahöhe Boerevereniging kom op 24 Maart om 10:00 op die plaas Kachauchab van Christian en Theone Otte byeen. Die tema vir die dag is “Boerderypraatjies – Wat werk vir my”, waar Christie van der Merwe sal vertel hoe hy sy kampe elektrifiseer. Leon Lubbe en Bartie Burger gaan oor weidingverbetering ná die lang droogte gesels. Meld aan by Christian Otto by [email protected] of by die sekretaris by [email protected].
KAISERSTRAAT BV
Die Kaiserstraat Boerevereniging vergader op 24 Maart om 17:00 in die NLU se raadsaal in Windhoek. Almal is welkom. Kontak Gerda van der Westhuizen by 081 127 2806 vir meer inligting.
KARIBIB BV
Die Karibib Boerevereniging hou op 27 Maart om 16:30 sy algemene jaarvergadering op die plaas Gamikaub van Cash van Wyk. Die program begin vroeër om voorsiening te maak vir die aandklokreël om 22:00. Alle lede word versoek om dit by te woon. Vir verdere navrae, kontak die sekretaresse, Doris Gladis, by [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie