Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Ronelle Rademeyer
Praktiese kortkursusse vir landbouers

Agra ProVision bied die volgende kursusse aan: Lek en voer vanaf

1 - 2 Julie in Windhoek (N$2 300); Toegepaste dieregesondheid (2de sessie) vanaf 8 - 9 Julie in Windhoek (N$2 300); Pluimveeteling vir ­beginners vanaf 13 - 14 Julie in ­Windhoek (N$2 300); Plaasinfrastruktuur vanaf 16 - 17 Julie in Windhoek (N$2 300); Intensiewe pluimveeproduksie vanaf

20 - 22 Julie in Windhoek (N$2 750); Tuinbou vanaf 23 - 24 Julie in ­Windhoek (N$2 300).

Vir meer inligting, kontak Agra ProVision by 061 290 9208, apv­[email protected].



Summerdown se lede byeen

Hierdie BV hou 'n ledevergadering op 7 Julie om 15:00 in die BV-saal. Kontak vir Rienie du Plessis by 062 561 621, [email protected] vir meer inligting hieroor.

Kalkfeld hou binnekort j­aarvergadering

Kalkfeld se boerevereniging hou sy ­jaarvergadering op 7 Julie om 08:00 vir 08:30 op Plaas Radio van die Du Toits en Jouberts (volg die D2403-grondpad). Tydens die vergadering sal 'n nuwe bestuur gekies word. Meld voor 29 Junie by Elana Joubert: 081 281 1756, [email protected] aan. Vir verdere navrae, kontak Silke von Gossler: 067 290119, [email protected].



Dordabissers wil ­herorganiseer

Hierdie BV hou 'n vergadering op 9 Julie om 14:00 in die BV-saal met die doel om sy herorganisering te bespreek. Die gassprekers is mnre. Kallie Ventzke van die Vereniging vir Vuurwapeneienaars (Goan) en Norbert Neumann van Voermeester. Vir verdere besonderhede, kontak vir Christine Romeis by 061 231 230, [email protected].

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!