Dagboek vir die landbouer

Ronelle Rademeyer
Wildveiling by Mariental

Africa Game Bomas bied ‘n wildveiling aan op Saterdag 17 Julie 2021 by dié bomas sowat 25 km vanaf Mariental. Die grootste deel van die aanbod kan in die bomas besigtig word, terwyl die Burchell-sebras, kameelperde en witrenoster per katalogus opgeveil sal word. Vir navrae hieroor, kontak Gert van Wyk van NLA by 081 122 3315, Johann Archer van Africa Game Bomas by 081 128 0777 of Dirk du Preez van Du Preez Wild by 081 350 1483.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!