Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Elvira Hattingh
Agra ProVision bied dié kursus aan:

8 tot 9 Desember: Tuinbou

Die kursus word in Windhoek aangebied. Kontak Agra ProVision by 061 290 9208 of [email protected].



NLU Agribraai

Die 2021 NLU AgriBraai word op 26 en 27 Maart op Mariental se skougronde gehou. Die tema is “kampvuur-legendes” en die Uhlenhorst Boerevereniging wil verseker dat die fokus in 2021 geplaas word op diegene wat 'n ryk tradisie in ons boeregemeenskap opgebou het. Boereverenigings kan hul spanne inskryf op die webtuiste (www.nluagri-braai.com) of per e-pos ([email protected]). Vir navrae, kontak Hoekus van Niekerk by 081 294 4676, [email protected] of vir Corrine van Wyk by [email protected] of 081 358 2299.



Biomassa Ekspo 2021

Die Standard Bank Biomass Fair 2021 sal vanaf 3 tot 5 Junie by die Otjiwa Lodge op Otjiwarongo ­plaasvind. Op 3 Junie word 'n navorsingsimposium gehou, op 4 Junie die konferensie en op 5 Junie die ekspo self. Vir verdere besonderhede, kontak Roelien Coffee by [email protected] of 081 124 0081.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!