Daggarokende Trump-ondersteuners voel verraai
Daggarokende Trump-ondersteuners voel verraai

Daggarokende Trump-ondersteuners voel verraai

Amerika
NAMPA
Die Trump-administrasie se stappe teen dagga het van die president se ondersteuners hoogs ontstoke.

Trump-ondersteuners wat dagga rook, sê die prokureur-generaal, Jeff Sessions, se stappe om federale beheer oor dagga te kry, het hulle vir die eerste keer laat voel hulle is in die steek gelaat deur die man wat hulle verkies het.

Dié stap raak veral Trump-kiesers wat hulle vir die wettiging van dagga beywer.

Dit bly ‘n ope vraag of Trump se daggarokende ondersteuners hul misnoeë in 2018 en 2020 by die stembus sal wys. – Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!