Dankbare Suide
Dankbare Suide

Dankbare Suide

Francoise Steynberg
Inwoners van die Suide is dankbaar oor die herfsreën. "Op Helmeringhausen het dit in drie dae 30 mm gereën," sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer