Dansers maak geskiedenis in Sun City
Danssport
’n Namibiese span het laas naweek puik presteer by die Rumba in the Jungle, ’n groot internasionale danssportbyeenkoms wat by Sun City in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie aangebied is.
Altesame 16 lande was by die kampioenskap verteenwoordig, met Danssport Namibië wat vir die eerste keer ’n span vir internasionale deelname uit die land gestuur het.
Die Namibiërs het met altesame 41 medaljes teruggekeer, wat 14 goud, 17 silwer en tien brons ingesluit het. Die spanlede se prestasies was soos volg:
VRYDAG, LATYNS-AMERIKAANSE DANSE
Solo lyndans: Christelle Mostert goue medalje, Jaun-mari Coetzee silwer medalje, Christie Mostert bronsmedalje.
Juanita Visser: een bronsmedalje.
Frieda: een goue medalje.
Gilbert Schiebler: een silwer medalje.
SATERDAG, BALDANS
Kari Rabie: een trofee vir eerste plek.
Nadine Birch: een trofee vir tweede plek, twee trofees vir derde plek.
Luca Coffee: een trofee vir eerste plek, een trofee vir derde plek.
Gabby Coffee: een trofee vir eerste plek, een trofee vir tweede plek.
SONDAG, LATYNS-AMERIKAANSE DANSE
Professionele solo: Christelle Mostert silwer medalje.
Nadine Birch: een trofee vir eerste plek, een trofee vir tweede plek, een trofee vir derde plek.
Kari Rabie: een trofee vir eerste plek, twee trofees vir tweede plekke.
Gilbert Schiebler: trofee vir eerste plek (professionele vertoning, 88%)
Frieda Haufiku: trofee vir tweede plek (professionele vertoning, 86%)
Luca Coffee: twee trofees vir eerste plekke, een trofee vir tweede plek, een trofee vir derde plek trofee.
Gabby Coffee: twee trofees vir tweede plekke.
Juanita Visser: twee trofees vir eerste plekke.
Mandi Hugo: drie trofees vir tweede plekke, een trofee vir derde plek.
Vernon Sawyers: een trofee vir eerste plek.
Bertie van der Merwe: een trofee vir eerste plek, een trofee vir tweede plek.
Jeanine Esterhuizen: twee trofees vir derde plekke.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie