Dawid Louw se Wit Dorpers enigste op skou
Dawid Louw van die plaas Conradie in die Helmeringhausen-omgewing, was vanjaar die enigste teler wat met Wit Dorpers kom skou het. Hy het uiteraard al die toekennings ontvang wat in die afdeling vir Wit Dorpers van toepassing is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie