De Klerk was vuil wasgoed in hof
Die aansoek vir die verwydering van mnr. Marén de Klerk as eksekuteur van drie boedels omdat hy Namibië verlaat het, is gister aangehoor.
Ronelle Rademeyer Die prokureur wat landuit is midde beweringe dat miljoene van die bedroggeld in die Fishrot-skandaal deur twee van sy rekeninge gevloei het, is gister in die hoë
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie