Debmarine belê in vroue se geestesgesondheid
Debmarine Namibia het 'n inisiatief van stapel gestuur met die doel om die gesondheidstandaard in die psigiatriese afdeling in die Windhoek Sentrale Hospitaal te verbeter.
Die psigiatriese saal vir vroue by die Windhoek Sentrale Hospitaal, wat al jare lank vervalle is, het 'n nuwe baadjie aangetrek nadat noodsaaklike geriewe soos loodgieterstelsels
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie