Depressie, werksverlies lei glo tot selfdood

Me. Aina Nelago Neema (35) van die Oluno-nedersetting op Ondangwa het na bewe­ring Vrydag doodgebrand met 'n middel wat vermoedelik paraffienolie was.
Yandi Du Plessis
Tuyeimo Haidula op Oshakati'n Vrou wat volgens die polisie selfdood gepleeg het deur haarself aan die brand te steek, het glo vyf jaar gelede weens depressie uit haar werk bedank.M
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer