Derde op ’n streep vir Herbert
Bergfietsry
Herbert Peters was vir die derde jaar ná mekaar die kampioen in die 70 km wenner bergfietsresies wat jaarliks by die Namibgrens aangebied word.
Autohaus Windhoek was die hoofborg van die resies op die gasteplaas op die Spreetshoogtepas, sowat 169 km suidwes van Windhoek. Die resies geniet erkenning van die Namibiese Fietsryfederasie om vir deelnemers in die hoofkategorieë punte in te bring.
Die kategoriewenners was soos volg:
70 km mans
1 Herbert Peters 2:56:19
2 Wim Steenkamp 3:06:57
3 Marcel Holtz 3:17:44
4 Johann Liebenberg 3:35:11
5 FC Smith 3:35:13
70 km vroue
1 Wilmien Chamberlain 3:42:36
2 Jeanne Heunis 3:47:47
3 Rosi Hennes 3:48:08
70 km Buffalo-klas (90 kg plus)
1 Morné Honiball 3:38:46
2 Heiko Reiff 3:42:36
3 Stephen Chamberlain 3:47:41
4 Axel Theissen 3:49:58
5 Jan Nel 4:01:05
35 km mans
1 Gielie van Wyk 1:40:15
2 Dieter Koen 1:43:19
3 Bergran Jensen 1:44:02
4 Stephanus Lambert 1:45:43
5 Willem Engelbrecht 1:47:05
35 km vroue
1 Bertha Theron 1:50:51
2 Michelle Fourie 2:04:27
3 Odette van der Merwe 2:04:32
4 Elaine Schlechter 2:07:29
5 Lelane van Zyl 2:14:57
15 km mans
1 Cael Smith 52:10
2 Dre van Wyk 53:26
15 km vroue
1 Bianca Janse van Vuuren 58:02
2 Claudia Suren 1:01:24
3 Michelle le Roux 1:01:37
Autohaus Windhoek was die hoofborg van die resies op die gasteplaas op die Spreetshoogtepas, sowat 169 km suidwes van Windhoek. Die resies geniet erkenning van die Namibiese Fietsryfederasie om vir deelnemers in die hoofkategorieë punte in te bring.
Die kategoriewenners was soos volg:
70 km mans
1 Herbert Peters 2:56:19
2 Wim Steenkamp 3:06:57
3 Marcel Holtz 3:17:44
4 Johann Liebenberg 3:35:11
5 FC Smith 3:35:13
70 km vroue
1 Wilmien Chamberlain 3:42:36
2 Jeanne Heunis 3:47:47
3 Rosi Hennes 3:48:08
70 km Buffalo-klas (90 kg plus)
1 Morné Honiball 3:38:46
2 Heiko Reiff 3:42:36
3 Stephen Chamberlain 3:47:41
4 Axel Theissen 3:49:58
5 Jan Nel 4:01:05
35 km mans
1 Gielie van Wyk 1:40:15
2 Dieter Koen 1:43:19
3 Bergran Jensen 1:44:02
4 Stephanus Lambert 1:45:43
5 Willem Engelbrecht 1:47:05
35 km vroue
1 Bertha Theron 1:50:51
2 Michelle Fourie 2:04:27
3 Odette van der Merwe 2:04:32
4 Elaine Schlechter 2:07:29
5 Lelane van Zyl 2:14:57
15 km mans
1 Cael Smith 52:10
2 Dre van Wyk 53:26
15 km vroue
1 Bianca Janse van Vuuren 58:02
2 Claudia Suren 1:01:24
3 Michelle le Roux 1:01:37
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie