Desert Dash amper hier
Desert Dash amper hier

Desert Dash amper hier

Tanja Bause
Die 1 000 deelnemers aan vanjaar se Nedbank Desert Dash spring môre by die Grove Inkoopsentrum in Windhoek weg en eindig Saterdag op Swakopmund. Die roete strek oor die Kupferberg- en Us-pas. Die tema van aanstaande jaar se Namibië Toerisme Ekspo is “Safe travel”, wat ook deel van die Desert Dash uitmaak. Motoriste en padgebruikers word in die lig hiervan gemaan om op die uitkyk vir die fietsryers en hul ondersteuningsvoertuie te wees. Me. Michelle le Roux van Namibia Media Holdings, die mediavennoot van die Nedbank Desert Dash, mnre. Lionel Mathews, besturende direkteur van Nedbank, die borg van die fietsren, en Mannie Heymans van Lema Events, die organiseerders van die gebeurtenis. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!