Desert Dash se ysters verstom

Namibië se bekendste internasionale bergfietsuitdaging was die naweek weer 'n reuse-sukses.
Sportredaksie - 'n Sterk wind van voor gedurende die eerste klompie skofte het die afgelope naweek se Nedbank Desert Dash selfs moeiliker gemaak as wat dit normaalweg is.

Bykans 'n duisend bergfietsryers het ingeskryf om die ikoniese bergfietsresies vanaf Windhoek na Swakopmund oor 369 kilometer binne 24 uur aan te pak.

In die soloresies het Switserland se formidabele Konny Looser by die mans en Rebecca Robisch van Duitsland by die vroue hard gewerk om hul titels te behou, maar daar was ook geen tekort aan bewondering vir die groot getalle Namibiese en buitelandse ryers wat die uitdaging voltooi het nie – hetsy as soloryers of as lede van spanne van twee of vier.

Soos gewoonlik is bergfietsry en spesifiek die Desert Dash 'n uiters gewilde avontuur vir uitblinkers wat in ander sportkodes bekendheid verwerf het – veral diegene wat nog aktief is of onlangs uitgetree het.

Lees vandag binne in Sport Wrap van die ervarings wat van die wenners en noemenswaardige deelnemers by die eindstreep met Leandrea Louw en Otis Finck van ons kuskantoor gedeel het.

Van die naweek se voorste uitslae:



MANS SOLORESIES

1 Konny Looser (Adrian & Meyer Jewellers) 14:22:51

2 Drikus Coetzee (Janine & Suzelle Davin Sporttrust) 14:56:57

3 Jacques Tattersall (jt solo) 16:15:21

4 Jaco Davel (Mariental Toyota) 16:18:00

5 Frans-Anthonie Gerber (Indongo Toyota) 17:05:10



VROUE SOLORESIES

1 Rebecca Robisch (WILIER/FORCE Germany) 17:17:07

2 Irene Steyn (Mannie's Bike Mecca) 18:19:44

3 Siska van der Bijl 19:00:18

4 Wilmien Chamberlain 19:43:45

5 Johanita de Waal 19:43:51



VROUESPANNE VAN TWEE

1 Christiane Beulker en Catherine Pellow-Jarman (Swakopmund Guesthouse) 19:02:41

2 Samantha Geyser en Lonel Smith (Uber Girls) 19:07:57

3 Vicki Vosloo en Adele Conradie (Delush) 21:59:23

4 Elize da Ponte en Salomie Kolbe (Chatting Blades) 22:54:32



MANSPANNE VAN TWEE

1 Martin Freyer en Richard Simpson (Team Hollard) 14:59:43

2 Nolan Hoffmann en Lotto Petrus (NCCS) 15:28:40

3 Joshua Scherer en Nicolaas Swart (Team Cycles4U Elite) 16:10:00

4 Otto Zapke en Armin Schommarz (TTS) 16:18:22

5 Wim Steenkamp en Clayton Viljoen (Cycletec) 16:33:57



GEMENGDE SPANNE VAN TWEE

1 Christiaan Bean en Silke Bean (Beauty and the Bean) 18:13:54

2 Ananias Tamatisous en Marion Schonecke (First National Bank) 18:39:31

3 Willie Junius en Marguerita Maritz (Team Pari Passu) 19:33:00

4 Rina Lambert en Hans Hashagen (PwC Tenacious Turtles) 19:53:51

5 Richard Morsbach en Zanti Hansen (Desert Conquers) 19:56:43



TANDEM

1 Chris de Kock en Mathew de Kock (DK Dashers)



VROUESPANNE VAN VIER

1 Speedy Sloths (Carmen Johannes, Jenny Pahl, Nicola Fester, Heide Hobohm) 20:20:46

2 EpieQ Womans (Lelane van Wyk, Lindie Loock, Charmaine Grobler, Mayvonne Swart) 20:53:02

3 Ladies in Red (Kerstin Klein, Diana Wucher, Renate Penzhorn, Helga Hahne) 22:58:30

4 Team WOW (Yolandi Kittler, Leonie van Zyl, Lindi Anne Dreyer, Hesmar Venter) 23:05:36

5 Ride for Rhinos (Rista Erasmus, Naomi Steyn, Geraldine du Plessis, Santie van der Walt) 23:15:03



MANSPANNE VAN VIER

1 Gondwana Masters (Piet Swiegers, Rob Sim, Nico Pfitzenmaier, Corrie Muller) 14:22:56

2 Hollard 1 (Jaco Lamprecht, Gerhard Mans Junior, André Vermeulen, Xavier Papo) 14:34:05

3 Megatech #MBM (Morné Nell, Hans du Toit, Stefan Bohlke, Pieter du Toit) 14:37:15

4 Nedbank Private Wealth #MBMracing (Tjipe Murangi, Herbert Peters, Alex Miller, Vianney Links) 14:45:51

5 Kia Young Guns (Dieter Koen, Ruan van Staden, Schalk van der Merwe, Danzel de Koe) 15:43:13



GEMENGDE SPANNE VAN VIER

1 R&R Importers (Maike Bochert, Anneke Steenkamp, Fanie Steenkamp, Clinton Hilfiker) 16:04:53

2 Indongo Toyota Mixed (André de Klerk, Janine de Klerk, Des Döman, Hanli Cilliers) 16:22:12

3 Team Hollard (Hester Prins, Louis Prins, Herman Botma, Antja du Toit) 16:48:25

4 Cymot Scott Mixed (Stefan van Doorn, Thorsten Horenburg, Louise Ferreira, Courtney Liebenberg) 16:48:25

5 MBM Mixed (Hugo Hahn, Volker Trubenbach, Steffi Grossmann, Adelé de la Rey) 16:55:30

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!