Deurbraak teen IS in Raqa
Deurbraak teen IS in Raqa

Deurbraak teen IS in Raqa

NAMPA
Amerikaans-gesteunde magte in Sirië het ‘n deel van Raqa in Sirië binnegegaan wat die swaarste verdedig is.

Die stad is die de facto-hoofstad van die Islamitiese Staat-groep (IS). Amerikaanse woordvoerders beskou die vordering as ‘n “sleutelmylpaal” in die oorlog teen die djihadiste.

Welslae in Raqa en goeie vordering deur Amerikaans-gesteunde magte in Mosoel, ‘n tweede vesting van IS in Irak, blyk ‘n dubbele slag vir die gewelddadige ekstremistiese groep te wees.

Die Amerikaanse sentrale bevel, het gister in ‘n verklaring gesê koalisiemagte het bystand aan die Siriese Demokratiese Magte se vegters verleen om die deel van Raqa binne te gaan deur openinge in die Rafiqah-muur te maak wat die Ou Stad omring.

Volgens die koalisie verdedig nagenoeg 2 500 djihadiste hul vesting in Raqa. IS het Raqa in 2014 ingeneem en dit tot die de facto- hoofstad van hul selfverklaarde kalifaat verklaar. Die stad is die toneel van die groep se grusaamste dade wat openbare onthoofdings insluit.

Die Verenigde Nasie waarsku dat tot 100 000 burgerlikes steeds in die stad vasgekeer is. - Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!