Diu00e9 verdagtes gesoek nu00e1 aanval op bejaarde dokter
Diu00e9 verdagtes gesoek nu00e1 aanval op bejaarde dokter

Dié verdagtes gesoek ná aanval op bejaarde dokter

Henriette Lamprecht
Die polisie in die Erongostreek is op soek na Andreas David Gliso en Kleopas Vetso in verband met die beweerde aanranding op 'n bejaarde dokter in Mondesa, Swakopmund. Die 73-jarige dr. Sean de Jager is Dinsdagnag in sy huis erg aangerand en onder meer van sy motor beroof. Die twee verdagtes het twee selfone, sowel as De Jager se motor- en huissleutels gebuit en met sy motor, 'n rooi VW Polo Vivo, registrasie N1198R, wat voor die huis gestaan het, weggery. Enige persoon met inligting kan die volgende persone skakel: adj. komm. Erastus Iikuyuby 0812464757, hoofinspekteur Johannes Mwatongwe by 0812461121 of speursersant Rosa Tjihavero by 0814137105 of die naaste polisiestasie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!