Die 70-jarige kleuter is geen goeie ou nie
Die 70-jarige kleuter is geen goeie ou nie

Die 70-jarige kleuter is geen goeie ou nie

Andrew Poolman
Andrew Poolman - “Sy leuens is ’n verwerplike les vir my kinders. Sy boodskap is dat dit aanvaarbaar is om te lieg en aan te hou lieg; dat leuens jou selfs die president kan maak.

“Ek sal hom graag agter tralies wil sien, sodat hiérdie die les is wat my kinders leer: Praat altyd die waarheid, of jy sal dieselfde oorkom as Trump,” skryf iemand dié week in kommentaar oor die VSA se president nommer 45.

Dié keiser het inderdaad nie klere aan nie.

Nee, die wêreld hoef nie “daaraan gewoond te raak” nie en behoort dit ook nooit te doen nie. Elkeen van sy leuens en “onwaarhede” behoort elke keer tereggewys te word, soos die beleërde media inderdaad doen. Trump het deurlopende toesig nodig – hoe uiters pateties dit ook mag wees.

Elke keer dat hy sy eie geloofwaardigheid aftakel, ondermyn hy ook Amerika se aansien in die wêreld, wat in ’n krisisgeval ’n duur verlies kan wees.

Op die patroon en teen die tempo waarteen President Pinocchio selfs die VSA se sterkste bondgenote “verwar”, of hom met beuselagtighede ophou, of tweespalt in sy eie land aanblaas, of vyandskap met die gevaarlike karakters in sy eie intelligensiedienste opwek, is dit veilig om te sê: Sy era gaan geen gelukkige einde hê nie.

Maar genoeg van die wêreldpolitiek. Die eintlike rede hoekom ons hier is, is vir ’n paar van die raakste byname wat Trump sover versamel het. Om mense beledigende name te noem, is gewoonlik nie koel nie – tensy dit iemand is wat self nooit huiwer om mense op hul voorkoms te oordeel nie en op ’n daaglikse grondslag van sy eie medisyne nodig het.

Só ’n lys is uiteraard nooit volledig nie, maar hier gaan ons:

Adolf Twitter

Agent Orange

Angry Circus Peanut

Babyhands McCheetos

Bigly at the Pigly Wigly

Bloated Orange Führer

The Budweiser of Presidents . . . Popular with the poor and poorly educated, but really a terrible choice.

Butternut Bigot

Can’t Build Wall, Hands Too Small

Carnage Incarnated

Celebrity Appresident

Child-in-Chief

The Child who plays President

Cinnamon Hitler

Clown Prince of Politics

The Combover Kid

Daddy’s Home

Dancing with the Tsars

Darth taxeVader

Deplorable Donnie

Don Delusional

Donny

Donomir Trumpin

Don-orrhea

Dumb Corleone

President Duterte of the USA

The Great Pumpkin Head

Emperor Tiny Hands the Whiny

Flaw & Orders: DJT

Forrest Trump

Frumpy

The second coming of George Bush, except it’s like every other sequel: bigger and louder.

Humpty Trumpty

Impeachment Tick Tock Tick Tock

Inmate #1432688

The im-POTUS

Jack the Gripper

Kim Jong Orange

Little Bird Brain

The Lyin’ King

Mango in Chief

Mein Trumpf

MVP = Mrs. Vladimir Putin

Nicht Mein Führer

Orangezilla

Predicament Trump

Presedent Swump

President Man Baby

pResident Evil

President Twitler

Prima Donald

Putin’s B_tch Puppet

Putin’s Pumpkin

The Racist Bill Clinton

The Redneck Choice

SCROTUS (So-Called Ruler of the United States)

Scumbag Billionaire

Secret Service name: Snowflake (of: Humble)

The Skidmark on the underpants of America

Sunburnt tumbleweed

The Seventy-year-old Three-year-old

Spray Tan OranguTan

Tangerine Snatch-Grabber

The Tanning Bed Warning Label

The Tangerine Tornado

Tinkle, Tinkle, Little Czar

The Tiny Handed Tyrant

Thin Skinned Orange Peel

Trumpasaurus Wrecks

TrumpleThinSkin

Trumpster Fire

tRump

Trumpty

Twitter Troll Trump

Uncle Buck

The White Kanye

You’re Fired

Weaky Leaks

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!