Die Grondwet verjaar
Die Grondwet verjaar

Die Grondwet verjaar

Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn

Die Namibiese Grondwet is vandag 28 jaar oud.

Op 9 Februarie 1990 het die lede van die grondwetskrywende vergadering buite die destydse Tintenpalast, vandag die Namibiese parlementsgebou, byeengekom en hul handtekeninge onderaan die oorspronklike Grondwet geplaas en dié grondwet as opperwet van Namibië aanvaar.

Dit het gevolg ná die verkiesings wat ingevolge Resolusie 435 van die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies in 1989 gehou is en waar kiesers die lede van die grondwetskrywende vergadering verkies het.

Na afloop van die verkiesing is die grondwetskrywende vergadering onder voorsitterskap van mnr. Hage Geingob saamgeroep. Hy het ‘n komitee van 21 lede met verteenwoordigers van al die politieke partye wat setels verower het, saamgestel en binne 80 dae het Namibiërs ‘n nuwe grondwet gehad.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!