Die hart van Namibiese toerisme

Republikein het met twee passievolle Namibiërs in die toerismebedryf, Kenneth Kapitako van Sandwich Adventure Tours en Katrina Kandjii-Black van Ipaha Travels, gesels.
Tanja Bause
“Ek is mal daaroor om met mense te werk.“Ek hou van die natuur, ek is lief vir my land en gek daaroor om in die toerismebedryf te wees wat my toelaat om met my ongelooflike lan
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer