Die herverbeling van die verlede
Groot verwagtinge oor vandag se staatsrede sal nie sommer realiseer as ‘n mens die regering en staatshoof se posisie sedert die onthulling van die Vrotvis-skandaal asook tydens die afgelope maande se nuwe opskuddings as kompas gebruik nie.
Hopelik ontaard dit nietemin nie in die sirkus van 2020 nie.
Almal eis steeds antwoorde oor korrupsie en intussen is die bedanking van die voormalige minister van verdediging, mnr. Peter Vilho, ook op die skandlys bygegriffel. En die einde is nié in sig nie.
As die sub judice-beginsel dusver konstant gebruik is om vrae oor Fishrot te pypkan, hoekom sal ons vandag iets anders sien? Systap of ignorering is ‘n algemene reaksie op lastige vrae.
Die plan vir ekonomiese herlewing is ook reeds uitgestippel, so op daardie front gaan waarskynlik ook niks kraakvars die lig sien nie.
Burgers kan eerder verwag dat pres. Hage Geingob wéér sy regering se beweerde uitstekende getuigskrif teen korrupsie sal ophaal, vir eenheid en samewerking sal pleit, ens., e.d.m.
In ‘n onlangse nuusvrystelling het die presidensie aangevoer mense is weens die visskandaal afgedank. Die openbare rekord bestempel dit egter duidelik as bedankings (soos met Vilho) en ‘n bedanking vir diens en lojaliteit.
Herverbeling van die verlede en die aanpassing van “feite” gebeur dikwels in byna alle politiek. Daarvan wil Namibiërs beslis niks in die staatsrede en toekomstige uitlatings vanuit die land se hoogste huis sien nie.
Maar, kom ons gun sy eksillensie sy belangrike, jaarlikse spreekbeurt.
So sê ander
13 April 2021
Myanmar military needs to be stopped now
The Myanmar military reportedly fired mortars on the evening of Thursday to suppress protests against the coup that brought down the country's democratically elected government.
Foreign media quoted the local press and human rights organizations as saying that 82 people lost their lives.
Witnesses said that security forces indiscriminately fired crew-served heavy weapons, including rocket-propelled grenades and mortars, at protesters. It's shocking even to think that such weapons would be aimed at protesters. If those claims are true, the Myanmar military is waging war on unarmed civilians.
While the Myanmar junta has denied allegations of massacres, its very comments suggest that it places little value on civilians' lives. A spokesperson said Friday that the security forces hadn't used heavy weapons in their crackdown but that if the military had really wanted to kill civilians, it could kill 500 in the space of an hour.
The comments reveal that the military could perpetrate mass slaughter of civilians if it chose to.
The situation in Myanmar has been worsening recently. The international community needs to go beyond diplomatic pressure and economic sanctions and take stronger and more direct action.
• HANKYOREH (SOUTH KOREA)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie