Die Jaarlikse raakrugbytornooi op Hentiesbaai

DIE jaarlik se raakrugbytoernooiop Hentiesbaai was we er 'n reusesukses toe 24 spanne mekaar aangedurfhet. Die 2007 wenners is die Bulspan wat deur Whaddon Limousin geborg is. Beamptes van die hoofborg Windhoek Draught is verseker dat die jarelange toernooi uit sy nate bars en dat vakansiegangers ook deesdae die toernooi meer ondersteun.

Ook die Mej. Touchies skoonheidkompetisie was weer 'n treffer. 'n Span van Dolphin rugbyklub het vanjaar sy buiging by die gewilde toernooi gemaak. Volgens beamptes van Dolphin gaan hulle vanjaar alles in die stryd werp om respek in die eersteliga af te dwing. Die klub het 'n paar nuwe jong spelers wat sterk deurkom en graag hul merk in Namibiese rugby wil maak. Boet Matthews het van die aksie op Hentiesbaai vasgevang.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!